| |
 |
Dienste
ICSC is trots daarop om 'n volledige pakket strategiese
kommunikasiedienste te kan aanbied. Ons bied 'n wye reeks kommunikasie-oplossings,
met inbegrip van strategiese beplanning, kommunikasie- en projekbestuur tot
kreatiewe en taaldienste. Ons roem daarop dat ons jou, ons kliënt,
by elke stadium van die proses betrek om so te verseker dat jy
100% tevrede is met
die resultaat. |
 |