english

Strategiese kommunikasie

Ilse Cilliers Strategiese Kommunikasie (ICSC) beklee 'n nis in die kommunikasiekonsultasiebedryf, en is geleë in die hart van Durbanville, een van Kaapstad se noordelike voorstede. "Betrokke" is die beste manier om ICSC te beskryf want hulle kollektiewe kundigheid omvat alle kommunikasiesfere, van strategiese beplanning, kommunikasie en projekbestuur tot kreatiewe en redigeerdienste. ICSC wat 'n volledige een-stop-kommunikasiediens bied, is bekend in die mark vir hul kreatiwiteit, uitnemendheid en uitmuntende dienslewering.

Gun jouself 'n paar minute om ons beter te leer ken, en gee ICSC en sy professionele, geesdriftige en toegewyde span die geleentheid om in al jou gespesialiseerde kommunikasiebehoeftes te voorsien, of dit nou 'n klein, medium of groot onderneming plaaslik of oorsee is.

Tel: +27 21 976 1918 Faks: +27 21 975 1715 Posbus 817, Durbanville, 7551 Kopiereg © 2007 ICSC, Alle regte voorbehou