ICSC was al by 'n groot getal suksesvolle projekte vir 'n wye
verskeidenheid kliënte betrokke. Deur ons omvattende kennis
van strategiese kommunikasie kon ons verskeie projekte bestuur - van klein
tot groot vir verskeie sektore wat strek van onder meer tegnologie
tot finansies, onderwys en opleiding, gesondheid tot sekuriteit.
| Finansiële dienste |
Sanlam - verskeie afdelings
Hendrik Gerryts Groep (HGG)
|
| Media |
Media24 |
| Onderwys en opleiding |
Universiteit Stellenbosch
ProjectXChange
Ekko Training
Universiteit van Kaapstad
Hoërskool Durbanville
Universiteit van die Wes Kaap
Rosen Castle |
| Kleinhandel/Kliëntediens |
Parmalat
British American Tobacco (SA)
Woolworths
Kaapse Verbruikers
Pick 'n Pay
Prokureurshuis Kunsgalery en Konferensiesentrum
Rhodes Food Group
|
| Openbare sektor |
Stad Kaapstad
Munisipaliteit Bergrivier
Swartland Munisipaliteit |
| Inligtingstegnologie |
Dimension Data
Nebula Solutions
T-Systems
MigrationWare |
| Regswese |
Heunis Law Group
Heath Executive Consultants
LabourWise |
| Medies |
Instituut vir Osteoporose
Neocell Laboratories
Dr Marcelle Geldenhuys Incorporated
OP Africa |
| NGOs en gemeenskapsdienste |
Durbanville Kinderhuis
Home of Hope
Big Brothers Big Sisters of South Africa (BBBSSA) |
| Sport en rekreasie |
One World of Sport
Sunningdale City Football Club
Kiters |