Maatskaplike verantwoordelikheid
"Where there is charity and wisdom, there is neither fear
nor ignorance." - St. Francis of Assisi.
Ons by ICSC doen ons bes om wees- en verwaarloosde kinders asook
misbruikte vrouens en kinders te help. Ons ondersteun die volgende
organisasies deur gereelde skenkings en gratis dienste wat ons aan hulle
bied:
|